kykNET Buite Ekspo Limpopo 2021

BOOK YOUR TICKETS

Choose Venue & Date/Time
THE DATES FOR SOME OR ALL PERFORMANCES HAVE CHANGED. IF YOU PURCHASED ONLINE AND CANNOT ATTEND THE NEW DATES YOU CAN GO TO THE MY TRANSACTIONS PAGE WITHIN YOUR ACCOUNT FOR A REFUND .

Select Venue

Limpopo
Sondela Nature Reserve And Spa
Limpopo
Fri, 11 Jun 2021 - Sun, 13 Jun 2021
R45 - R140

Venue

All Ages

Is jy lief vir die buitelewe? Is jou kampgereedskap ten alle tye reg vir aksie? Dan is die KykNET Buite Ekspo NET die ding vir jou! Maak seker jy is die naweek van 11 tot 13 Junie 2021 by Sondela Natuurreservaat en Spa, naby Bela-Bela, Limpopo... vir een kamp-tastiese naweek. Kom sien al die nuutste buitelewe-aanbiedings, neem deel aan prettige aktiwiteite en 4x4 geleenthede vir die hele gesin, en geniet top kosstalletjies en kroeë. Jy kan uitsien na ons puik Hankook kunstenaars en vermaak, asook die kykNET Buite Ekspo se 10 de verjaarsdagviering saam met Jimmys Sauces. Daar’s ook ’n GROOT speelpark vir die kinders, en die ouers..., so kom skop jou skoene uit by die KykNET Buite Ekspo naby Bela-Bela. Vanaf 11 tot 13 Junie 2021. Sien jou daar!

kyk gerus na van ons hoogtepunte in Kaapstad

Important note:

View Tickets