Schalk Sing Sleg

BOOK YOUR TICKETS

Choose Venue & Date/Time

Select Venue

Western Cape
Drostdy Theatre
Western Cape
Thu, 27 May 2021 - Fri, 28 May 2021
R200 - R200

Venue

In hierdie nuwe vertoning kombineer Schalk Bezuidenhout stand-up komedie met oorspronklike liedjies. Schalk mag dalk koor gesing het op skool en hy was selfs 'n Kanarie op die silwerdoek, maar die slotsom is: Schalk sing sleg. Of sing hy regtig sleg? Schalk deel die verhoog met die talentvolle musikant Wesley van der Westhuizen van Johannesburg. O ja, Wesley speel verskeie instrumente, Schalk tree dus nie op met backtracks soos een of ander snotkop met 'n snor nie. Kom tuit jou ore en lag jouself 'n papie, want Schalk se liedjies sal jou laat mis, eet, slaap, herhaal en skater!

  • 50% capacity.
  • Sanitization station: Hand sanitizer, temperature measured, contact details in register.
  • Posters with protocol in theatre.
  • Hand sanitizer in bathrooms.
  • Social distancing maintained.
  • Compulsory wearing of masks.

  • (Government Guidelines - please be guided by your own health status)

No under 13

Important note:

View Tickets