No under 16
Die Van der Merwes lyk soos 'n doodnormale middeljarige paartjie; daar is net een kinkel in die kabel...?Johan van der Merwe is 'n reeksmoordenaar. Elsa en Johan word onkant gevang wanneer hul dogter haar nuwe kêrel, Hugo, onverwags een Sondagmiddag by die huis aanbring en een van Johan se slagoffers ontsnap. Hugo besef vinnig alles is nie pluis by sy "aanstaande" skoonouers nie.
Please Note: No late comers will be allowed entrance into the venue.