Almero en 'n paar van sy vriende maak musiek via jou skerm en vertel van die stories agter die liedjies. Luister saam en beleef die full-band show asof ons weer naby aan mekaar mag wees.