Annale van `n windgat

BOOK YOUR TICKETS NOW

Your Couch
Already purchased access? follow these instructions by clicking the image
howto
ONCE PURCHASED, THE CONTENT IS AVAILABLE FOR A PERIOD OF 72 HOURS STARTING FROM THE TIME OF TRANSACTION OR STREAM START TIME IF PURCHASED PRIOR.
Geniet die vertoning! Oorweeg dit asb. om 'n skenking aan die kunstenaar en die produksiespan te maak voor jou finale betaling

80 Minutes

Stream Starts:

  • 26 June 2020 @ 18:00

Spesiaal opgeneem vir Innibos Digitaal.

'n Skreeusnaakse komedie oor persoonlikheidstipes en kommunikasiestyle wat teatergangers behoorlik aan die praat gehad het. Dié teks deur Barry van Rensburg is vol woordspelings wat jou sal laat krul van die lag. Die stuk werk met die vier basiese persoonlikheidstipes soos dit oor die eeue heen uitgekristaliseer het, maar met die nuwe name banggat, hardegat, slapgat en windgat gee dit sommer baie skop aan die tipes. Dit is 'n laugh-a-minute maar met dié verskil dat daar 'n skeut lewenswysheid bygevoeg word. En dit sonder een enkele vloekwoord. Hierdie is 'n moet-sien-produksie vir elkeen wat lus is om te lag.

GENRE: Comedy
ARTISTS FEATURED: Craig Morris
AVAILABLE FOR: You will have 72 hours access to the stream from time of purchase.
RATED: PG
VIEWING TIME: 80 Minutes

IMPORTANT INFORMATION

You will need a reasonable internet speed and a few gigs of data to view.
The streaming concert will work on Windows, Mac, iPhone, Android and more.

All Ages

Select Prices

Important note:

View Tickets