No under 16
Een baas. Drie werknemers. Een word afgedank. Bitter baie boelie en baklei lei tot die geveg van 'n leeftyd. Hierdie vlymskerp donkerkomedie ondersoek die fyn lyn tussen kantoorpolitiek, die paranoia van werkloosheid en die mens se dierlike instink vir oorlewing, wat uitspeel in 'n tipe afknouery wat jy net tydens eerste pouse sou kry. Dis wreed en ongevraagd, maar ook snaaks - al lag jy vir al die verkeerde redes.
Please Note: No late comers will be allowed entrance into the venue.