Die Grapmakers

BOOK YOUR TICKETS

Choose Venue & Date/Time

Select Venue

Mpumalanga
Mbombela Stadsteater, Sonheuwel
Mpumalanga
Thu, 2 Dec 2021 - Sat, 4 Dec 2021
R152 - R152

Venue

No u/16 (L & Politics)

Aangebied in Afrikaans / Presented in Afrikaans

Komedie is geen grap nie, dis 'n ernstige saak! "Waar kom grappe vandaan?" is 'n vraag wat telkens in gesprekke opduik. Wie skep die humor rondom gebeure? Wie draai binne minute die tragiese om in die humoristiese?
Hier is die antwoord. Oftewel, die fiktiewe antwoord. Iewers, in 'n stowwerige, vergete kantoor, sedert die begin van tyd - site twee uitgeworpe muse (nie vroulik soos die Griekse mitologiese muses nie). Dié twee hanteer die humorafdeling, maar hulle is in die moeilikheid.
Wat volg is snaakse en vlymskerp kommentaar oor die waarde van humor asook slim satire oor die verlies van die vermoë om vir onsself en andere met deernis te lag.

  • Neem kennis dat streng Covid19-protokol gevolg sal word nl. verpligte sanitering by ingang, sosiale afstand moet deurgaans gehandhaaf word en die dra van maskers is verpligtend.

Important note:

View Tickets