Die hart verklap

AVAILABLE TO PURCHASE UNTIL

Thursday, 31 December 2020 07:15pm
Already purchased access? follow these instructions by clicking the image
howto
ONCE PURCHASED, THE CONTENT IS AVAILABLE FOR A PERIOD OF 72 HOURS STARTING FROM THE TIME OF TRANSACTION OR STREAM START TIME IF PURCHASED PRIOR.
Geniet die vertoning! Oorweeg dit asb. om 'n skenking aan die kunstenaar en die produksiespan te maak voor jou finale betaling

55 Minutes

Stream Starts:

  • 26 June 2020 @ 18:00

Hierdie vertoning is opgeneem tydens die 2019 Vrystaat Kunstefees. Met spesiale dank aan die Universiteit van die Vrystaat en die personeel van die Scaena Teater.

Die Hart Verklap is 'n klassieke verhaal oor obsessie, vervolgingswaan en moord. 'n Onbeholpe moordenaar probeer sy bes om 'n onsigbare gehoor te oortuig dat hy nie versteurd is nie, maar hoekom wil hulle hom nie glo nie? Sy argument is dan so duidelik, sy dade so slinks, sy sintuie so skerp ... hoe durf hulle sê hy is mal en boonop skuldig? "Die spronge tussen 1843 en 2019 en tussen fiksie en realiteit is natuurlik net moontlik met 'n akteur wat sy liggaam en stem ten volle beheer. Chris Vorster gee hier 'n meesterklas in interpretasie." (Naomi Morgan)
Die Hart Verklap is 'n innoverende en komiese riller wat in 2019 reuse sukses behaal het by die Vrystaat Kunstefees en spog met vier Blinker-nominasies en twee Blinker-toekennings vir Beste Debuut Produksie en Beste Kunstenaar. Vorster is ook genomineer vir 'n kykNET Fiësta vir Beste Spel in 'n Solo-vertoning.

GENRE: Drama
ARTISTS FEATURED: Chris Vorster
AVAILABLE FOR: You will have 72 hours access to the stream from time of purchase.
RATED: Family
VIEWING TIME: 55 Minutes

IMPORTANT INFORMATION

You will need a reasonable internet speed and a few gigs of data to view.
The streaming concert will work on Windows, Mac, iPhone, Android and more.

Select Prices

Important note:

View Tickets