Die intermissie

Book your tickets

Choose Venue & Date/Time

Select Venue

Western Cape
Rhenish Girls High School
Western Cape
Sat, 7 Mar 2020 - Tue, 10 Mar 2020
R120 - R180

Venue

Met: Bennie Fourie, Beer Adriaanse, Barbara Brasington, Mila Guy, Schalk Bezuidenhout

SKETSKOMEDIE

Vervaardig deur Scharl van der Merwe in opdrag van Toyota US Woordfees 

Geselskap Skrywers

Bennie Fourie Regisseur

Kunswolwe Stelontwerp

Chanél Muller Beligtingsontwerp

Wesley van der Westhuizen Musiek

Die intermissie het kykers die afgelope jaar laat gons en vrae vra soos: “Het hulle ooit repeteer?” en “Waar kry ’n mens jou geld terug?” En nou staan die span ongereed met ’n nat-nuwe sketskomedie wat ten tyde van hierdie skrywe nog nie bestaan nie. Die deadline maak die ensemble angstig, maar hulle beloof om hierdie vrees kreatief in te span en ’n skrikwekkend gemiddelde vertoning op te dis. Kom hoor dit soos dit is, kom lag vir alles en niks en word meegevoer deur die magiese krag van goeie bemarking.

  • 7 MAART 12:30 & 15:00 | 8 MAART 16:00
  • 9 MAART 20:30 | 10 MAART 10:00 & 12:30
  • 80 min | Rhenish Girls’ High School
  • R120 – R180 | R210 by die deur      
  • Geen o/16 (T)

Important note:

View Tickets