Die narre werklikheid

AVAILABLE TO PURCHASE UNTIL

Thursday, 31 December 2020 07:16pm
Already purchased access? follow these instructions by clicking the image
howto
ONCE PURCHASED, THE CONTENT IS AVAILABLE FOR A PERIOD OF 72 HOURS STARTING FROM THE TIME OF TRANSACTION OR STREAM START TIME IF PURCHASED PRIOR.
Geniet die vertoning! Oorweeg dit asb. om 'n skenking aan die kunstenaar en die produksiespan te maak voor jou finale betaling

70 Minutes

Stream Starts:

  • 26 June 2020 @ 18:00

Spesiaal opgeneem vir Innibos Digitaal.

Twee narre, Hans Jors en Hans Nors, se ma het hulle as kinders in die sirkusbaas se sorg agter gelaat. Nou, jare later, toer hulle deur die land op soek na haar. Hulle komiese soektogte neem hulle na 'n dominee, 'n waarsêer en baie kroeë. Hierdie tragi-komedie is 'n tour de force in fisieke teater. Die twee karakters bevind hulle deurentyd in lagwekkende situasies. Wees gereed om 'n traan weg te pink; die twee is argetipes van rouheid. Onder die maskers en agter die glimlagte is ons almal gestroop. Jy sal lag, frons en nadink oor die lewe.

GENRE: Tragicomedy
ARTISTS FEATURED: Thomas van Niekerk and Joshua Carstens
AVAILABLE FOR: You will have 72 hours access to the stream from time of purchase.
RATED: Family
VIEWING TIME: 70 Minutes

IMPORTANT INFORMATION

You will need a reasonable internet speed and a few gigs of data to view.
The streaming concert will work on Windows, Mac, iPhone, Android and more.

Select Prices

Important note:

View Tickets