Doep is nie dood nie

BOOK YOUR TICKETS NOW

Your Couch
Already purchased access? follow these instructions by clicking the image
howto
ONCE PURCHASED, THE CONTENT IS AVAILABLE FOR A PERIOD OF 72 HOURS STARTING FROM THE TIME OF TRANSACTION OR STREAM START TIME IF PURCHASED PRIOR.
Geniet die vertoning! Oorweeg dit asb. om 'n skenking aan die kunstenaar en die produksiespan te maak voor jou finale betaling

70 Minutes

Stream Starts:

  • 26 June 2020 @ 18:00

Spesiaal opgeneem vir Innibos Digitaal.

Doep is nie dood nie is 'n aanbieding met teks- en musiekgrepe oor die lewensbeskouing en werk van Koos du Plessis. Hy is in Januarie 1984 op jeugdige leeftyd oorlede, maar sy nalatenskap bly 'n bron van wysheid en onsterflike musiek. Dertig jaar na sy afsterwe is dit duidelik hoe lewend en relevant sy siening van die lewe steeds bly, hoe treffend sy liedkuns. Jannie du Toit, 'n groot vriend van Du Plessis, verwesenlik hiermee sy voorneme om Koos du Plessis se werk in die harte van 'n volgende geslag te laat voortleef. Die liedjies sowel as die teks is dié van Koos du Plessis.

GENRE: Music
ARTISTS FEATURED: Jannie du Toit (song and guitar), Susan Mouton (cello) and Chanie Jonker (piano)
AVAILABLE FOR: You will have 72 hours access to the stream from time of purchase.
RATED: Family
VIEWING TIME: 70 Minutes

IMPORTANT INFORMATION

You will need a reasonable internet speed and a few gigs of data to view.
The streaming concert will work on Windows, Mac, iPhone, Android and more.

Select Prices

Important note:

View Tickets