Groet Die Grotman 2

BOOK YOUR TICKETS

Choose Venue & Date/Time

Select Venue

Mpumalanga
Sudwala-Grotte
Mpumalanga
Thu, 2 Dec 2021 - Fri, 3 Dec 2021
R162 - R162

Venue

Aangebied in Afrikaans / Presented in Afrikaans

Dit is 20 jaar later. Grotman en Elize is steeds baie gelukkig getroud...of is hulle? Die kinders is tieners. Mans en vrouens verskil steeds en is eintlik van verskillende planete. Is alle mans steeds beheervrate / buffels / trolle / varke? Is alle vrouens steeds gaarders? Meneer en mevrou, kom herken jouself in GROET DIE GROTMAN 2 en kom skaterlag vir jouself. Meneer, jy gaan beslis die kans kry om vir jou vrou vinger te wys. En Mevrou, jy gaan beslis die geleentheid hê om manlief in die ribbes te pomp. Hierdie produksie is die ideale tonikum vir enige huwelik, met Phillru van Achterbergh as die skreeusnaakse GROTMAN!

  • Neem kennis dat streng Covid19-protokol gevolg sal word nl. verpligte sanitering by ingang, sosiale afstand moet deurgaans gehandhaaf word en die dra van maskers is verpligtend.

Important note:

View Tickets