Huisgenoot Topwenke vir tuisonderrig webinaar - VOD

BOOK YOUR TICKETS NOW

Your Couch
Wednesday, 30 September 2020 11:55pm
Already purchased access? follow these instructions by clicking the image
howto

2 Hours

Stream Starts: 31 August 2020

Huisgenoot Topwenke vir tuisonderrig webinaar

Het jy ons onlangse aanlyn sessie oor tuisonderrig misgeloop? Jy kan die video nou koop en enige tyd daarna kyk vir topraad.

Huisgenoot het onlangs tydens 'n regstreekse uitsending met ses topkenners oor al die aspekte van tuisonderrig gesels. In hierdie aanlyn webinaar gee die kenners raad oor alles wat ouers moet weet as hulle hul kinders tuis wil opvoed.

Jy sal meer leer oor onder meer:

- Die regsaspekte van tuisonderrig;

- Die keuse van kurrikulum;

- Tuisonderrig in Afrikaans;

- Hoe gemaak met 'n groot kroos?

- Jou rol en pligte as ouer.

Die webinaar is gemik op ma's, pa's, grootouers en almal anders wat tuis vir kinders klasgee.

GENRE: Lifestyle
Important infomation: You will have 2 hour access to the event from the start time .
Age restriction: All ages
VIEWING TIME: 2 Hours

IMPORTANT INFORMATION

You will need a reasonable internet speed and a few gigs of data to view.
The streaming event will work on Windows, Mac, iPhone, Android and more.

All Ages

Select Prices

Important note:

View Tickets