INbly-Konsert: Boeremusiek is Groot

BOOK YOUR TICKETS NOW

Your Couch
Already purchased access? follow these instructions by clicking the image
howto

Stream Starts: 11 September 2020 @ 19:00
Stream Duration: 1 hour
Afrikaans
Boeremusiek

Boeremusiek is Groot se INbly konsert is 'n heerlike versameling van baie bekende boeremusiek liedjies. Liedjies van Hans se gemmerdans tot Suikerbossie tot die Kalfie wals. Daar is ook lekker kitaarmusiek tussen in, daar is ook 'n verrassing met die banjo. Die Boeremusiek is Groot album is opgeneem met klomp musikante onder andere Johan van Rensburg van die bekende Noot vir Noot wat vir ons Jim Muller nommer 6 speel. Die ander musikante wat op die musiekvideos vertoon is, Piet van Jaarsveld wat 'n baskitaarspeler vir Nico van Rensburg was, Hennie Kruger wat die drommer vir Touch of Class was op 'n stadium. Die huidige sanger van Touch of Class Dusty Dixon speel die akoestiese kitaar. 'n Bekende musikant uit die baai is Kobie Botha wat vir ons orrel speel en dan die briljante konsertina speler Chris Brits wat ook jare vir Neel Mattheus gespeel het. Boeremusiek is Groot is daar om jou voete te laat juk, om ook jou sommer in 'n lekker partytjie bui te plaas. Daar is ook 'n paar nommers van Ricardo Borman wat Deon van der Merwe met 'n kitaar in die ateljee opgeneem het, waarvoor hy 'n SAMA ontvang het. So geniet hierdie Boeremusiek program en dans sommer so in die sitkamer, stoep of waarokal saam.

IMPORTANT INFORMATION

If purchased prior to the stream start date, you will have 48 hours to watch content from stream start time.

If purchased after stream start date you will have 48 hours to watch content from your transaction time.

Our artists need support.
Please consider supporting our artists.
DONATE HERE

All Ages

Select Prices

Important note:

View Tickets