INbly-Konsert: Country Is Groot Met Steve En Vriende

BOOK YOUR TICKETS NOW

Your Couch
Already purchased access? follow these instructions by clicking the image
howto

Stream Starts: 21 June 2020 @ 19:00
Stream Duration: 2 Hours
Afrikaans
Country
Concert

Steve Hofmeyr is ondermeer bekend vir sy liefde vir Country musiek. Gedurende 2019 het hy van sy musiek-vriende saam geroep om vir ons 'n Country is Groot vertoning te bring. Demi Lee Moore, Riana Nel en Ricus Nel het saam met hom 'n stampvol arena vermaak met die grootste Courtry snitte ter weEreld. Kaartjiehouers kan uitsien na duette met Steve en elk van die ander kunstenaars op die verhoog. Hierdie is 'n konsert wat nie misgeloop mag word nie. Hy was slegs een maal voor 'n gehoor opgevoer en nou kan jy dit in die gemak van jou huis geniet.

IMPORTANT INFORMATION

If purchased prior to the stream start date, you will have 48 Hours to watch content from stream start time.

If purchased after stream start date you will have 48 Hours to watch content from your transaction time.

All Ages

Select Prices

Important note:

View Tickets