INbly-Konsert: Die Heuwels Fantasties Live op Paul Cluver

BOOK YOUR TICKETS NOW

Your Couch
Already purchased access? follow these instructions by clicking the image
howto

Stream Starts: 08 August 2020 @ 19:00
Stream Duration: 53 Minutes
Afrikaans
Live Concert

"Omring deur wingerd en sonskyn, bring Die Heuwels Fantasties 'n skitterende optrede na hulle aanhangers. Vir die eerste keer kan jy Die Heuwels Fantasties in jou sitkamer nooi en hulle unieke klank geniet in die gemak van jou eie huis. Die optrede is geskiet by Bloekombos Amfiteater op die Paul Cluver landgoed in die mitiese Elgin Valley. "Ons wou baie graag daar speel en toe die geleentheid opkom kort na die uitreiking van ons 3de album, Alles Wat Mal Is, het ons gedink dis 'n gulde geleentheid. Die wonderlike ding van die DVD is dat dit ons katalogus van liedjies op hierdie stadium ordentlik bymekaar bring. Dit was wonderlik en die weer was goed, dankie vir almal wat dit saam met ons moontlik gemaak het." se Pierre Greeff, hoofsanger van Die Heuwels Fantasties. Hierdie DVD is beslis een vir elke versameling. Die Heuwels Fantasties neem oud en jonk op 'n reis na 'n wonderlike plek waar enige iets moontlik is."

IMPORTANT INFORMATION

If purchased prior to the stream start date, you will have 48 Hours to watch content from stream start time.

If purchased after stream start date you will have 48 Hours to watch content from your transaction time.

Our artists need support.
Please consider supporting our artists
DONATE HERE

All Ages

Select Prices

Important note:

View Tickets