INbly-Konsert: Hart Vol Drome

AVAILABLE TO PURCHASE UNTIL

Monday, 06 July 2020 07:00pm
Already purchased access? follow these instructions by clicking the image
howto

Stream Starts: 26 June 2020 @ 19:00
Stream Duration: 1 hour 30 Minutes
Afrikaans
Pop
Concert

Theuns Jordaan en Juanita du Plessis is beide lieflinge van Afrikaanse musiek en hulle het harte landwyd betower met hulle duet-produksies. Hart Vol Drome is een van hierdie konserte wat konsertgangers in vervoering gehad het. Geniet nou hierdie ongelooflike produksie, soos wat hy by Carnival City opgeneem is, in die gemak van jou eie huis.Kaartjiehouers kan uitsien na Theuns en Juanita se mees geliefde treffers asook van hulle grootste duette soos die treffersnit, Bring Jou Hart. 'n Konsert vir die hele gesin wat jou sal meevoer na 'n tyd toe ons langs mekaar kon sit en saam groot konserte kon geniet.

IMPORTANT INFORMATION

If purchased prior to the stream start date, you will have 48 hours to watch content from stream start time.

If purchased after stream start date you will have 48 hours to watch content from your transaction time.

All Ages

Select Prices

Important note:

View Tickets