INbly-Konsert: Kaggels, Kerse en Kinderstories

BOOK YOUR TICKETS NOW

Your Couch
Already purchased access? follow these instructions by clicking the image
howto

Stream Starts: 23 June 2020 @ 17:00
Stream Duration: 45 Minutes
Kinderstories
Afrikaans
Concert

Die geliefde akteur, Armand Aucamp, van Die Boekklub-faam bring vir ons 'n INbly-konsert so reg in sy kraal. Met Kaggels, Kerse en Kinderstories lees Armand vir ons 'n verskeidenheid van die oulikste kinderstories vanuit die populere NB-uitgewers kinderbundel, My Storiekis, wat vir jou 'n warm en huislike gevoel sal gee. Hy het ook 'n baie spesiale gas, naamlik sy ma, wat saam met hom om die kaggelvuur in die kerslig sal lees - want wie is beter as 'n mamma om kinderstories te lees?! Hierdie ma en seun-geselligheid is die perfekte wintersaandkonsert om die gesin bymekaar te bring en bied veilig vermaak, gegrond in Afrikaanse waardes, vir jonk en oud.

IMPORTANT INFORMATION

If purchased prior to the stream start date, you will have 10 days to watch content from stream start time.

If purchased after stream start date you will have 10 days to watch content from your transaction time.

ADDITIONAL INFORMATION: 00:16 - Intro
01:55 - Die Gulsige Seekoei
08:00 - Die Meermin In Die Maan
15:49 - Die Paddaprins
23:10 - Die Leeu En Die Muis
25:40 - Vier Vriende
29:08 - Die Dansende Prinsesse
38:03 - Die Tarrentale Kry Name.
53:57 - Outro

All Ages

Select Prices

Important note:

View Tickets