INbly-Konsert: Ruhan du Toit - Meer van My

AVAILABLE TO PURCHASE UNTIL

Thursday, 31 December 2020 06:59pm
Back

Thursday, 31 December 2020 06:59pm

Already purchased access? follow these instructions by clicking the image
howto
ONCE PURCHASED, THE CONTENT IS AVAILABLE FOR A PERIOD OF 48 HOURS STARTING FROM THE TIME OF TRANSACTION OR STREAM START TIME IF PURCHASED PRIOR.

Stream Starts: 16 July 2020 @ 19:00
Stream Duration: 45 - 60 Minutes
Afrikaans
Concert

Ruhan du Toit, veral bekend vir sy asemrowende weergawe van die gewilde Simon and Garfunkel, The Sound of Silence en sy nuutste Afrikaanse treffer "As Jy Dink Jy Weet", het beslis geen bekendstelling in musiekkringe nodig nie. Sy unieke stem wat oor vier oktawe strek, verskeidenheid van ses tale en natuurlike talent agter die kitaar en verskeie ander musiekinstrumente het nie net in die verlede vir hom deure oopgemaak nie, maar het ook sy plek in die harte van Suid-Afrika en Internasionale musiekliefhebbers gevestig. Tydens sy tweede INbly-konsert saam met sy orkes, deel hy nog een van sy nuwe liedere wat eersdaags op sy album gaan wees. Lewe Red is al reeds vanaf 19 Junie 2020 op digitale platforms beskikbaar en Monumentaal vanaf 17 Julie 2020. Die volle album Monumentaal sal vanaf 24 Julie 2020 beskikbaar wees.

IMPORTANT INFORMATION

If purchased prior to the stream start date, you will have 48 hours to watch content from stream start time.

If purchased after stream start date you will have 48 hours to watch content from your transaction time.

All Ages

Select Prices

Important note:

View Tickets