Innibos Feesterrein Donderdag

BOOK YOUR TICKETS

Innibos Feesterrein
Thursday, 29 June 2023 10:00am
Back

Thursday, 29 June 2023 10:00am

No Golden Circle seating
All Ages

cover
Bok van Blerk Appel Elandré Sunset Sweatshop Francois van Coke Kurt Darren Riana Nel

Innibos 2023 vind vanaf 29 Junie tot 2 Julie in Mbombela (Nelspruit) plaas en daar is elke aand 'n superkonsert op die hoofverhoog. Die volgende room van Afrikaanse musiekkunstenaars tree daar op:

29 Junie 2023 - Huisgenoot Afskopkonsert

Bok van Blerk
Appel
Elandré
Sunset Sweatshop
Francois van Coke
Kurt Darren
Riana Nel

Die Innibos-program is behoorlik propvol en daar is vermaak vir alle ouderdomme en smake - van rockmusiek tot pop en alles tussenin. Die heerlike weer, gasvryheid en topvermaak maak Innibos 'n gesogte bestemmingsfees vir besoekers regoor die land. Dit is ook nie net 'n musiekfees nie - daar is ook 'n groot verskeidenheid teater- en leefstylproduksies op die program.

Programbesonderhede is op www.innibos.co.za beskikbaar en kaartjies kan by Computicket gekoop word. Moenie hierdie geleentheid misloop om Suid-Afrika se gewildste fees in Mbombela (Nelspruit) by te woon nie! Sien jou by Innibos 2023.

Buy your spotify vouchers here.

Boma-kuierteater

Die Boma-kuierteater op die feesterrein bied stukkies teater uit die boonste rakke aan. Hier word feesgangers kuier-kuier aan teater en ander kunsvorme blootgestel. Kom geniet kort eenmanvertonings, toneelproduksies en interessante onderhoude.
Alle vertonings by die Boma-kuierteater is gratis (ingesluit by die hektoegang).

SPAR Woelwaters

SPAR Woelwaters is die ideale plek waar die kleinspan kan kom speel en hulle gate uit geniet. 'n Propvol vermaakprogram met baie pretaktiwiteite word van 11:00 tot 17:00 aangebied en dit is heeltemal verniet!

Innibos Kuierverhoe

Top kunstenaars op die kuierverhoë te sien! Kom luister na bekende en nuwe opkomende kunstenaars wat vanjaar 'n vars briesie na Innibos se kuierverhoë bring. Daar is drie kuierverhoë: die Nashua-verhoog is op die boonste veld geleë (reg oorkant die hoofverhoog), die kykNET-verhoog in die TWK-Bosmôl en die Mopani-verhoog in Die Wingerd Kuiertuin. Bekendes wat deur die loop van die fees op die kuierverhoë gaan optree, is onder andere, Caroline-Grace Brüssow, David Fourie, Eloff, Jakkie Louw, Muller Brandt, Pieter Marcato en Reën

Die Wingerd Kuiertuin

Die Wingerd Kuiertuin is 'n splinternuwe kuierarea op die feesterrein by Hoërskool Bergvlam. Dit is tussen die pragtige bome naby die administratiewe blok geleë. Feesgangers sal wyn van verskillende landgoedere kan proe (en koop). Daar sal ook deli-stalletjies wees met proekos om die palet te prikkel. RGS gaan daagliks hiervandaan uitsaai en die bekende skrywer Jacques Pauw gaan Vrydag, 30 Junie 2023 om 14:30 oor sy veelbesproke boeke kom gesels. Die Mopani-verhoog se program is volgepak met bekende sangers wat deurentyd gaan sorg vir musiek.

Uitstallers at Innibos

Uitsoekprodukte en kos van topgehalte! Elke jaar word die gronde by Bergvlam Hoërskool omskep in 'n feestelike terrein waar feesgangers na hartelus
hulle kooplus kan bevredig. Die TWK-Bosmôl en piazza is net die plek om te wees: daar is sitplek om die moeë voete te laat rus en heerlik te smul aan al die dekadente eetgoed. Vanjaar bied Innibos 'n magdom van nuwe uitstallers wat nog nooit voorheen by die fees was nie. Uitgesoekte produkte van reg oor die land gaan uitgestal word. Baie is produkte wat nie in gewone winkels beskikbaar is nie en hierdie is dus 'n een-keer-'n-jaar-geleentheid. Pragtige leerartikels, klerasie, skoene en unieke juwele gaan te koop wees. En natuurlik is daar ook baie vir die manne: van braaigereedskap tot lekker funky T-hemde (en alles tussen-in!) Die kosstalletjies is van topgehalte - kom verlustig jouself in die groot verskeidenheid smake wat behoorlik in jou mond gaan ontplof! Sit sommer 'n hele dag op jou feesprogram opsy om deur die 250 stalletjies te snuffel vir daardie unieke geskenk of self-bederfie! Hier kan jy na hartelus kom kuier, koop en kyk

Full programme here: https://www.innibos.co.za/wp-content/uploads/2023/03/Innibosprogram-FEESTERREIN-28-Maart-2023.pdf

All Ages

Price

13 year and older: R200.00
Pensioners (only available upon providing proof on the day at Gate 1): R100.00
Child under 13 admitted free

Discounts

Duration

Concert starts: 18:00 Concert duration: 4 hours

Artists

Bok van Blerk, Appel, Elandré, Sunset Sweatshop, Francois van Coke, Kurt Darren, Riana Nel

Refunds And Cancellations

You may cancel any booking submitted to us for tickets that have not yet been issued to you at any time prior to the date of the event to which such booking pertains by sending a cancellation notice to info@computicket.com or calling our Customer Care Centre on +27 (0)11 340 8000 or 0861 915 8000. You may also cancel and return any issued tickets acquired from us at any time prior to the scheduled date of the event to which they apply by handing in your tickets at any of our Money Market kiosks. When you cancel your booking or return your tickets you must provide us with the relevant booking number. Following receipt of your booking cancellation or returned tickets, we will refund you the face value paid for the relevant tickets (or, if a discounted ticket, then instead the discounted ticket price paid), provided that reasonable cancellation charges as determined by the Event Organiser may be charged and deducted from such refund. Unless otherwise stipulated by the Event Organiser and depending on the prevailing circumstances the following cancellation charges may apply:
- If the cancellation occurs more than 30 days prior to the event a 15% cancellation fee will apply;
- If the cancellation occurs less than 30 but more than 7 days prior to the event a 50% cancellation fee will apply;
- If the cancellation occurs less than 7 days prior to the event a 100% cancellation fee will apply;
- Notwithstanding the aforesaid, if you can provide us with suitable documentary proof that a person in whose name a ticket was booked will not be able to attend the event because of his/her death and/or hospitalisation, no cancellation fee will apply in respect of the cancellation of such person`s ticket.

Exchanges And Upgrades

Exchanges and upgrades allowed for this event. No downgrades

Address

Geelhout Avenue, Nelspruit, 1200, MP, ZA

Parking

Paid parking at Nelspruit Primary

Free park and ride facility available at Ilanga Mall

Disabled Facilities

Venue is on level ground with special toilet facilities

Gps Co-ordinates

-25.481227,30.966167

No Golden Circle seating
All Ages

Select Prices

Important note:

View Tickets