Jannie Moolman en Kevin Leo - Crooners

AVAILABLE TO PURCHASE UNTIL

Thursday, 31 December 2020 07:04pm
Already purchased access? follow these instructions by clicking the image
howto
ONCE PURCHASED, THE CONTENT IS AVAILABLE FOR A PERIOD OF 72 HOURS STARTING FROM THE TIME OF TRANSACTION OR STREAM START TIME IF PURCHASED PRIOR.
Geniet die vertoning! Oorweeg dit asb. om 'n skenking aan die kunstenaar en die produksiespan te maak voor jou finale betaling

60 Minutes

Stream Starts:

  • 26 June 2020 @ 18:00

Kevin Leo en Jannie Moolman deel met hulle gehoor die ongelooflike musiek van kunstenaars wat oor dekades heen bekend staan as Crooners. Hul gehoor word bederf met die immergewilde klanke van onder andere Mack the Knife, That's Amore, Delila en Unchained Melody. Ou bekendes soos Dean Martin, Tom Jones, Nat King Cole en Bing Crosby kom loer in met hulle treffers. Geen viering van die Crooners sal volledig wees as Old Blue Eyes homself nie ook teenwoordig is nie. Kevin Leo en Jannie Moolman het die keuse van hulle Crooner gunstelinge met sorg gekies om vir elke lid van die gehoor 'n hele paar nostalgiese momente te verseker.

GENRE: Music
ARTISTS FEATURED: Kevin Leo and Jannie Moolman
AVAILABLE FOR: You will have 72 hours access to the stream from time of purchase.
RATED: Family
VIEWING TIME: 60 Minutes

IMPORTANT INFORMATION

You will need a reasonable internet speed and a few gigs of data to view.
The streaming concert will work on Windows, Mac, iPhone, Android and more.

Select Prices

Important note:

View Tickets