Kamphoer - Die verhaal van Susan Nell

Book your tickets

Choose Venue & Date/Time

Select Venue

Western Cape
Adam Small Ouditorium
Western Cape
Fri, 6 Mar 2020 - Sat, 14 Mar 2020
R150 - R190

Venue

DRAMA

Vervaardig deur Theatrerocket

Gebasseer op die topverkoper-roman Kamphoer deur Frans Smit en The Boer Whore deur Nico Moolman
Cecilia du Toit, Sandra Prinsloo en Lara Foot Verwerkers
Lara Foot Regisseur
Patrick Curtis Stel- en beligtingsontwerp
Birrie le Roux en Marichen Vosloo Kostuums
Simon Kohler Klankbaan
Jeanne Steenkamp Verhoogbestuurder
Ondersteun deur KunsStig 

Met: Sandra Prinsloo

Kamphoer is gegrond op die ware verhaal van Susan Nell, wat gedurende die Anglo-Boereoorlog in die Winburg-konsentrasiekamp verkrag en vir dood agtergelaat is, maar wie se paaie later weer met dié van haar verkragter kruis. Sandra Prinsloo speel die uitdagende rol van Susan Nell in hierdie eenvroudrama onder regie van die veelbekroonde, internasionaal gerekende Lara Foot. Die produksie is aangewys as die Beste debuut by die 2019 Vrystaatse Kunstefees in 2019. Die drama is geskoei op die topverkoperdebuutroman, Kamphoer, deur Francois Smith en die niefiksie-boek The Boer Whore deur Nico Moolman. Smith se roman is bekroon met die ATKV-Prosaprys, benoem vir die Jan Rabie Rapport Toekenning en die Engelse vertaling is gekortlys vir die 2018 Sunday Times Literêre Prys. 

  • 6 MAART 20:00 | 7 MAART 09:30
  • 8 MAART 16:00 | 9 MAART 09:30 & 12:30
  • 10 MAART 10:00 | 13 MAART 16:30
  • 14 MAART 20:00 
  • 75 min | Adam Small Ouditorium
  • R150 – R190 | R220  by die deur
  • Geen o/14 (S, G)                                    

Important note:

View Tickets