Karoo Suite 2: Karoonagte

Book your tickets

Choose Venue & Date/Time

Select Venue

Western Cape
H M S Bloemhof Sentrum
Western Cape
Fri, 6 Mar 2020 - Wed, 11 Mar 2020
R100 - R220

Venue

All Ages

Vervaardig deur CDV Market Ideation

Deon Meyer Skrywer en verteller

Coenie de Villiers Konsep, musiek en klawers

Mauritz Lotz Kitare en addisionele produksie

NASA, asook Maryna en Sarel Cotton vir National Geographic-beeldmateriaal  

Diek Grobler Animasiekuns

Deon Meyer en Coenie de Villiers se Karoo Suite het die afgelope drie jaar gehore op hulle voete gehad. Hulle keer terug met ’n aangrypende opvolg-produksie. Karoo Suite 2: Karoonagte verwys na Deon se gelyknamige boek en Coenie se bekende lied. Dis nagverhale deur Deon Meyer wat hy self op die verhoog vertel. Die musiek en orkestrasie word weer eens deur Coenie geskep en gespeel, bygestaan deur Mauritz Lotz op kitare. Dié multi-mediavertoning sluit beeldmateriaal van NASA en nagfotografie van onder meer National Geographic-fotograwe in, sowel as animasie deur die bekende kunstenaar Diek Grobler. 

  • 6 Maart 20:00
  •  8 Maart 16:00
  • 9 Maart 20:00
  • 11 Maart 11:00
  • 80 min | HMS Bloemhof Sentrum
  • R100 – R220 | R250 by die deur

Important note:

View Tickets