Klankdig

Book your tickets

Choose Venue & Date/Time

Select Venue

Western Cape
Kyk N E T Fismer
Western Cape
Wed, 11 Mar 2020 - Fri, 13 Mar 2020
R140 - R160

Venue

Met: Babette Viljoen (voordrag en sang), Olga Leonard (voordrag en sang), Izelle Claassen (viool), Inge Leonard (tjello), Georgie Jones (saxofoon en klarinet), Schalk Wasserman (perkussie en kontrabas)

Vervaardig deur BO Produksies  

Babette Viljoen en Olga Leonard Bindingsteks en toonsettings

Klankdig is toonsettings en verwerkings van gedigte deur, onder andere, Jolyn Philips, Pieter Odendaal, Corné Coetzee, Antjie Krog en Petra Müller. Die digkuns kry hier nuwe dimensie in ryk melodieë en musiek wat strek van jazz en blues tot rock en klassiek. Babette Viljoen en Olga Leonard het voorheen saamgewerk aan KROG – toonsettings en verwerkings van Antjie Krog se gedigte wat in 2019 by Aardklop as die Beste musiekgedrewe produksie aangewys is.

  • 11 Maart 20:30 | 13 Maart 20:30
  • 60 min | kykNET Fismer
  • R140 – R160 | R180 by die deur

Important note:

View Tickets