PG 13
LAERSKOOL NOORD se leuse is KYK NOORD EN STOOT VOORT, maar in hierdie lekker lag produksie is dit alles behalwe die geval. Drie onderwyseresse beplan 'n verrassingsafskeidspartytjie vir hul skoolhoof se aftrede. Die personeelkamer is 'n tikkende tydbom, want boonop gaan Meneer enige oomblik aankondig wie by hom oorneem as die nuwe hoof van Laerskool Noord. Kan dit een van hulle wees?