Landscapes for Guitar

Book your tickets

Choose Venue & Date/Time

Select Venue

Date & Time/s

Die konsertkitaarspeler en kitaardosent aan die Universiteit Stellenbosch, Nina Fourie-Gouws, en pryswenner animator-kunstenaar Gerard Seymour werk in hul debuutprogram saam aan ?n unieke multidissiplin?re produksie waarin musiek vir klassieke kitaar en dramatiese geanimeerde kunswerke teenoor mekaar gestel word. Evokatiewe en verbeeldingryke geanimeerde landskappe vorm die agtergrond vir musiek wat die verbindings tussen musiek en beeldende kuns ? fisiek, verstandelik en metafisies ? sal illustreer. Gehore sal op ?n musikale reis oor drie millennia heen gevoer word deur Suid-Amerika, Spanje en Turkye, vanaf pastorale landskappe en woelige strate na majestueuse katedrale en spookhuise. Gaskunstenaars sluit in die gevierde flamenco-danser en choreograaf Che?Adams ? die artistieke direkteur van?die Tierra Flamenca Dansgroep ? en?die kitaarkwartet van die Universiteit se Musiekdepartement.

Nina Fourie-Gouws (kitaar), Gerard Seymour (kunstenaar), Che Adams (Flamenco-danser), Brent January, Damian Christians en Marius Otto (kitaar)

Important note:

View Tickets