Leengoed

AVAILABLE TO PURCHASE UNTIL

Friday, 31 July 2020 07:00pm
Already purchased access? follow these instructions by clicking the image
howto
ONCE PURCHASED, THE CONTENT IS AVAILABLE FOR A PERIOD OF 72 HOURS STARTING FROM THE TIME OF TRANSACTION OR STREAM START TIME IF PURCHASED PRIOR.
Geniet die vertoning! Oorweeg dit asb. om 'n skenking aan die kunstenaar en die produksiespan te maak voor jou finale betaling

60 Minutes

Stream Starts:

  • 26 June 2020 @ 18:00

Ondersteun deur NATi en Standard Bank Innibos
Hierdie is 'n debuut teaterproduksie spesiaal opgeneem vir Innibos Digitaal.

Die legendariese Tobie Cronjé en Wynand van Vollenstee smee kragte saam in 'n splinternuwe tragikomedie.
Wat kan 'n voormalige sangafrigter wat jare in Japan gewerk het en 'n wyse ou man tog in gemeen hê? Wat gebeur wanneer hierdie twee wêrelde mekaar ontmoet - en dit nogal by 'n vlooimark?
Hierdie is die aangrypende verhaal waarin oënskynlike vreemdelinge vanuit twee verskillende wêrelde ontmoet: 'n aspirerende sanger wat teëspoed ondervind en 'n ongeduldige, ou vlooimarkkalant. Hulle vind onwetend antwoorde by mekaar en in die sameloop met sy verrassende ommekeer en slot, kom elke swerwer tog tuis. Leengoed is oorspronklike vermaak vir elke persoon wat al ooit nagedink het oor die lewenspad; oor dit wat 'n mens kies en wat jou pad kruis.

GENRE: Comedy
ARTISTS FEATURED: Tobie Cronjé and Wynand van Vollenstee
AVAILABLE FOR: You will have 72 hours access to the stream from time of purchase.
RATED: Family
VIEWING TIME: 60 Minutes

IMPORTANT INFORMATION

You will need a reasonable internet speed and a few gigs of data to view.
The streaming concert will work on Windows, Mac, iPhone, Android and more.

Select Prices

Important note:

View Tickets