Liewe Heksie

BOOK YOUR TICKETS

Choose Venue & Date/Time

There are no performances currently available or all preformances have passed.

Select Venue

Gauteng
Roodepoort Theatre
Gauteng
-
R - R

Venue

(Show in Afrikaans)

Die skepper van Liewe Heksie, Verna Vels het kort voor haar dood 'n splinternuwe storie spesiaal vir Lefra Produksies geskryf.

Regisseur Frans Swart het vir Verna oortuig om 'n splinternuwe Liewe Heksie-storie te skryf. So is hierdie nuwe Heksie-teaterproduksie gebore - LIEWE HEKSIE EN DIE TUINDWERGIE.

"Ek wou nog altyd gehad het dat Heksie 'n tuindwergie ontmoet," het Verna gesê "en wou sien wat Heksie met die Tuindwergie doen. En glo my, ek is seker sy gaan weer in die moeilikheid kom! Ons maatjies moet maar kom kyk wat vang Heksie met Casper, die tuindwergie aan."

Voor pouse word LIEWE HEKSIE EN BOTTERBLOM opgevoer. Botterblom is Blommeland se koei wat vir die hele Blommeland melk verskaf. Maar Botterblom is kwaad. Karring, Blommeland se melkkabouter, laat niemand by Botterblom toe nie en Botterblom raak baie eensaam. Dan begin die poppe (of is dit nou koeie?) dans."

__________________________________________________________________________________________

The creator of Liewe Heksie, Verna Vels wrote a brand new story especially for Lefra Produksies shortly before her passing.

Director Frans Swart convinced Verna to write this brand new story and so this brand new Liewe Heksie theatre production - LIEWE HEKSIE EN DIE TUINDWERGIE - was born.

"I have always wanted Heksie to meet a garden gnome," Verna said, "and wanted to see what happens! And believe me, I am sure she'll get up to trouble! Our friends will have to see what happens when Heksie meets Casper, the garden gnome."

Before interval, LIEWE HEKSIE EN BOTTERBLOM is performed. Botterblom is Blommeland's cow and provides the entire Blommeland with milk. But, Botterblom is angry. Karring, Blommeland's milk gnome doesn't allow anyone close to Botterblom and she is very lonely and then the trouble starts!"

  • - No mask, no entry
  • - Temperature will be measured and register completed on entry
  • - Patrons will be sanitised upon entry
  • - Patrons are expected to adhere to social distancing

Important note:

View Tickets