Liewe Heksie en die tuindwergie

AVAILABLE TO PURCHASE UNTIL

Thursday, 31 December 2020 07:21pm
Already purchased access? follow these instructions by clicking the image
howto
ONCE PURCHASED, THE CONTENT IS AVAILABLE FOR A PERIOD OF 72 HOURS STARTING FROM THE TIME OF TRANSACTION OR STREAM START TIME IF PURCHASED PRIOR.
Geniet die vertoning! Oorweeg dit asb. om 'n skenking aan die kunstenaar en die produksiespan te maak voor jou finale betaling

40 Minutes

Stream Starts:

  • 26 June 2020 @ 18:00

Spesiaal opgeneem vir Innibos Digitaal.

Die geliefde Liewe Heksie, wat terloops op 24 April verjaar, kruip geslag ná geslag diep in kinderharte. Sy sukkel soms met lang woorde, maar gelukkig is Blommie die Kabouter en haar geliefde Matewis die kat altyd naby. Maar toe Casper die tuindwerg op 'n dag wakker word in Liewe Heksie se tuin, is daar drama van begin tot einde. Want wie is dit agter daardie boom? Kan dit 'n stoute Gifappeltjie wees?
Dié is die laaste Liewe Heksie-storie wat Verna Vels geskryf het.

GENRE: Childrens Theatre
ARTISTS FEATURED: Debrè Opperman, Ana van Achterbergh, Botha Enslin and Phillru van Achterbergh
AVAILABLE FOR: You will have 72 hours access to the stream from time of purchase.
RATED: Family
VIEWING TIME: 40 Minutes

IMPORTANT INFORMATION

You will need a reasonable internet speed and a few gigs of data to view.
The streaming concert will work on Windows, Mac, iPhone, Android and more.

Select Prices

Important note:

View Tickets