Mosaiek

AVAILABLE TO PURCHASE UNTIL

Thursday, 31 December 2020 06:58pm
Back

Thursday, 31 December 2020 06:58pm

Already purchased access? follow these instructions by clicking the image
howto

Stream Starts: 10 August 2020 @ 19:00
Stream Duration: 1 hour
Afrikaans
Adult Contemporary

Monique Steyn is een van ons land se beste vroulike kunstenaars. Julle het haar al op groot verhoë soos Lexus Classics en Afrikaans is Groot gesien. Uiteindelik is dit tyd vir haar eie intieme INbly-konsert, waar kykers kan uitsien na 'n pragtige mosaïek van 'n konsert. Belaai met van Monique se grootste treffers, soos Die Boom, asook treffers wat sy van haar gunsteling kunstenaars vertolk. Hierdie INbly-konsert het ook vir die eerste keer 'n klein gehoor wat die ervaring werklik gesellig maak. Monique Steyn dra hierdie konsert op aan al die musikante op die verhoog asook die mense wat agter die skerms werk. 'Musiek was nog nooit vir my 'n luxury nie, maar nog altyd 'n antwoord.' vertel Monique Steyn opreg

IMPORTANT INFORMATION

If purchased prior to the stream start date, you will have 48 hours to watch content from stream start time.

If purchased after stream start date you will have 48 hours to watch content from your transaction time.

All Ages

Select Prices

Important note:

View Tickets