Nataniel: Hoekom hulle swing

Book your tickets

Choose Venue & Date/Time

Select Venue

Western Cape
H M S Bloemhof Sentrum
Western Cape
Tue, 10 Mar 2020 - Thu, 12 Mar 2020
R100 - R220

Venue

Met: Nataniël, Charl du Plessis (klavier), Werner Spies (bas) en Peter Auret (tromme)

Floris Louw Kostuums

Nataniël vertel stories uit die buurt en sing musiek uit die buik van soul, blues en jazz. Die bestanddele van kortstondige, lighoofdige, onvergelybare geluk: swing, shuffle en sequins. Voeg hierby ’n kollig en ’n wit-warm Charl du Plessis Trio en jy het Nataniël se nuutste vertoning, Hoekom hulle swing – met geen pouse en ook geen kortbroeke in die voorste ry nie, asseblief.

  • 10 Maart 15:00
  • 11 Maart 20:00
  • 12 Maart 10:00
  • 90 min | HMS Bloemhof Sentrum
  • R100 – R220 | R250 by die deur

Important note:

View Tickets