Nataniel: Songs We Used To Sing

BOOK YOUR TICKETS

Choose Venue & Date/Time

Select Venue

Western Cape
Drostdy Theatre
Western Cape
Thu, 6 May 2021 - Sat, 8 May 2021
R300 - R300

Venue

SONGS WE USED TO SING

Vanaf 6 tot 8 Mei betree Nataniël vir die heel eerste keer die verhoog van die Drostdy Teater vir 4 vertonings. Saam met pianis Charl du Plessis bring hy ná ’n afwesigheid van byna 14 maande sy gebruiklike humor, hartseer, wyshede en waarhede na Stellenbosch.

SONGS WE USED TO SING is ’n program van musiek wat al vir dekades iewers in ons herinneringe woon, maar tans vergete is of lanklaas gehoor is. Tydlose melodieë en hartroerende lirieke is die vertrekpunt.  Van Barok-opera tot klassieke rolprente, van gospel tot wêreldmusiek, van jazz tot folk, van Handel tot Cohen, vanuit Nataniël se argief tot op die verhoog! 

Natuurlik is daar splinternuwe stories in beide Engels en Afrikaans, fantasie, tragedie, kwessies en kinkels, asook ’n skouspelagtige versameling kostuums deur Floris Louw. Dis intiem, dis groots, dis tyd!

Hierdie vertoning is ook die perfekte geskenk vir Moedersdag!

’n Pop-up Nataniëlwinkel is beskikbaar met sy nuutste boeke, gesuiwerde LIVE LIKE N-olies, keramiek en selfs produkte uit sy nuwe reeks artisan-gebak.

  • 50% capacity.
  • Sanitization station: Hand sanitizer, temperature measured, contact details in register.
  • Posters with protocol in theatre.
  • Hand sanitizer in bathrooms.
  • Social distancing maintained.
  • Compulsory wearing of masks.

No under 16

Important note:

View Tickets