Paul Roos Musiekfees

Book your tickets

Choose Venue & Date/Time Choose Tickets

Select Venue

Date & Time/s

In 1979 verwerf Amanda Strydom bekendheid met haar lied, "Ek Loop Die Pad." Veertig jaar later reis sy deur die Wynland en klink haar stem op teen die klankpanorama van die Paul Roos Koor en -sanggroep en `n massakoor van 500 lede, `n deurwinterde stem deur die van kinders omvou.

Amanda Strydom, Paul Roos Gymnasium

Important note:

View Tickets