Radio Raps - Lang Storie Kort

Book your tickets

Choose Venue & Date/Time Choose Tickets

Select Venue

Date & Time/s

Almal kan doen met lekker lag gedurende hierdie bizarre tye, en wat beter manier om al jou probleme te vergeet as `n aand van komedie met Jonathan van Radio Raps. Die lewe is kort, maar dit is die langste ding wat jy ooit sal doen. Lang Storie Kort handel oor die erns van die lewe waaroor ons eintlik kan ontspan, asook dinge wat ons oorsien waarop ons eintlik meer aandag kan gee. Jonathan is nie gewild bloot omdat hy snaaks is nie, maar hy gebruik sy sin vir humor om menings oor lewensverwante en relevante sake te deel. Jonathan open gedagtes, inspireer sy gehoor, bring sosiale bewustheid en verander perspektiewe. Wanneer hierdie eienskappe kombineer, is die uitkoms buitengewoon betekenisvol en roerend. Geen onder 16s toegelaat

Anyone can do with laughter during these bizarre times, and what better way to forget all your problems than an evening of comedy with Jonathan of Radio Raps.
Life is short, but it`s the longest thing you`ll ever do.
Lang Storie Kort deals with the seriousness of life that we can actually relax and actually pay more attention to all the things we overlook.

Jonathan as Radio Raps

Important note:

View Tickets