Rainbow Nation - `n comic relief in swaar tye

BOOK YOUR TICKETS NOW

Your Couch
Already purchased access? follow these instructions by clicking the image
howto
ONCE PURCHASED, THE CONTENT IS AVAILABLE FOR A PERIOD OF 72 HOURS STARTING FROM THE TIME OF TRANSACTION OR STREAM START TIME IF PURCHASED PRIOR.
Geniet die vertoning! Oorweeg dit asb. om 'n skenking aan die kunstenaar en die produksiespan te maak voor jou finale betaling

40 Minutes

Stream Starts:

  • 26 June 2020 @ 18:00

Spesiaal opgeneem vir Innibos Digitaal.

Die Rainbow Nation spreek ons aan. In Afrikaans! Uit die mond van die Bruinman van Suid-Afrika, die afstammelinge van die Khoi en die San wat eerste die vlaktes, berge en valleie "geroam" het.
Hoe het die Rainbow Nation ontstaan en hoekom? Dit was so bietjie soos 'n huwelik.
En 'n huwelik is vrek moeilik - veral as daar cultural en economice differences tussen die twie parties is. Is dít hoekom dit nie gewerk het nie, en was die Rainbow Nation nie maar dalk van die begin af honnerde jaare gelede hiesa nie? Daa's questions ... en daa's answers. Kom checkt 'it yt!

GENRE: Comedy
ARTISTS FEATURED: Simon Bruiners
AVAILABLE FOR: You will have 72 hours access to the stream from time of purchase.
RATED: PG
VIEWING TIME: 40 Minutes

IMPORTANT INFORMATION

You will need a reasonable internet speed and a few gigs of data to view.
The streaming concert will work on Windows, Mac, iPhone, Android and more.

Select Prices

Important note:

View Tickets