Repelsteeltjie

BOOK YOUR TICKETS

Choose Venue & Date/Time

Select Venue

Western Cape
The Oakhurst Insurance George Arts Theatre
Western Cape
Thu, 22 Apr 2021 - Sat, 24 Apr 2021
R100 - R100

Venue

Die George Society of Arts bied met trots aan 'n produksie van Repelsteeljie, gegrond op die Grimm Broers se sprokie van 1812.
Skrywer en regiseur, Ilze Tulleken, neem die vertelling van die bekende Repelsteeljie en verweef daarmee saam die ontdekking van ware rykdom. Kleurvolle en vermaaklike karakters neem die gehoor op 'n reis deur die dorpie, Lulitan, en verskaf vermaak aan die hele gesin. Jonk en oud sal saam lag en gesels oor hierdie produksie.
Volg die Repelsteeltjie en Oakhurst Insurance George Arts Theatre Facebook Blad vir nog inligting of maak kontak by 044 873 3938 / enquiries@georgreartstheatre.

  • Non-contact thermometer for temperature reading.
  • Hand sanitisers.
  • Social distancing measures in place.
  • Mask adhered protocols in place.

Important note:

View Tickets