ROME `62

BOOK YOUR TICKETS

Choose Venue & Date/Time

Select Venue

Western Cape
Drostdy Theatre
Western Cape
Tue, 14 Feb 2023 - Sat, 18 Feb 2023
R290 - R290

Venue

ROME '62

Tydens die Week Van Valentyn keer Nataniël terug na die Drostdyteater in Stellenbosch met 'n splinternuwe vertoning, ROME '62.

By 'n kermis in die Vrystaat is daar 'n stalletjie waar tweedehandse klere verkoop word. Tussen die rye moeë kledingstukke hang 'n besonderse uitrusting, handgemaak deur 'n gesogte Italiaanse ontwerper. Hierdie ontdekking is die inspirasie vir Nataniël se nuutste vertoning.

Van familiegeheime, welgeklede skurke, brandarm adelikes, beeldskone vreemdelinge, sorgelose tye, legendariese rolprente, tydlose radiotreffers, uitbundige modes tot die mees dramatiese ontwerpe! Met stories in beide Engels en Afrikaans, asook musiek, baie musiek, splinternuut en ses dekades oud.

Nataniël deel die verhoog met pianis Charl du Plessis. Kostuums is deur Floris Louw.

ROME '62
Drostdyteater, Stellenbosch
Dinsdag 14 Februarie tot Saterdag 18 Feb 2023
19:30
Bepreek nou by COMPUTICKET
Geen pouse
Geen selfone
Geen kortbroeke
Geen kinders onder 16
Kaalkopwinkel in die foyer

No under 16

Important note:

View Tickets