Skoonveld

BOOK YOUR TICKETS

Choose Venue & Date/Time

Select Venue

Western Cape
Drostdy Theatre
Western Cape
Fri, 24 Feb 2023 - Sat, 25 Feb 2023
R180 - R180

Venue

Voice artist, songwriter and musician Frieda Kruger joins forces with some of South Africa's most gifted musicians on stage and interweaves her songs about laughter, crying, longing, loss, ecstasy and life after death with poems and stories that will take you on a journey to a familiar place.

This production debuted at the Toyota Woordfees 2022 and won the Woordtrofee for Best Contemporary Music Production (solo driven).

With: Frieda Kruger (voice and piano), Schalk van der Merwe (bass guitar), Frank Freeman (electric and acoustic guitar), Annemie Nel (drums and percussion), Marina Louw (viola)

___

Frieda Kruger - stemkunstenaar, liedjieskrywer en musikant - span kragte saam met van ons land se mees begaafde musikante om liedjies uit haar eie pen lewe te gee op die verhoog. Sy verweef liedjies oor huil, lag, verlang, verlies, ekstase en lewe na die dood met gedigte en stories om jou op reis te neem na 'n plek wat jy ken.

Skoonveld het by die Toyota Woordfees debuteer en wen die Woordtrofee vir Beste Kontemporêre Musiekproduksie (solo gedrewe.)

Met: Frieda Kruger (stem en klavier), Schalk van der Merwe (baskitaar), Frank Freeman (elektriese - en akoestiese kitaar), Annemie Nel (tromme en perkussie), Marina Louw (altviool)

All Ages

Important note:

View Tickets