Smeltkroes @ KKNK

Book your tickets

Choose Venue & Date/Time

Select Venue

Western Cape
Laerskool Wesbank
Western Cape
Fri, 27 Mar 2020 - Sat, 28 Mar 2020
R145 - R145

Venue

All Ages

DEBUUT Kontemporêre musiek

Ondersteun deur die KKNK en die Suidoosterfees, moontlik gemaak deur NATi. Oorspronklik ’n opdragproduksie vir RSG Skatkis

MET Luna Paige (sang en kitaar), Ramon Alexander (klavier en orkesleier), Frazer Barry (sang en kitaar), Devonecia Swartz (spel en sang), Breyten Treurnicht (spel en sang), Jolyn Phillips (sang en digkuns) en Shirmoney Rhode (digkuns) BEGELEIDINGSORKES Annemie Nel, Chadleigh Gowar, Dustin Julius, Muneeb Herman TEKS Luna Paige REGIE Nicole Holm MUSIEK Luna Paige, Ramon Alexander, Frazer Barry, Anton Goosen, Kaapse volksmusiek VERVAARDIGER Iluminar Productions 

Afrikaanssprekendes van die Kaap vind hul wortels wyd en syd. Hier is nou ’n smeltkroes van verhale (lief en leed) met die oorsprong uit Afrika, Europa en die Verre-Ooste. Het die dice vir jou sus of so geval? Smeltkroes speel met lied, verhaal en woord en wys ons dat ons deur veel meer as taal aan mekaar verbind is. “Afrikaans sing in ’n duisend stemme” … en dis oukei!

Important note:

View Tickets