"My lewe is nou 'n doodloopstraat. My dogter sê: 'Ma, mens bly nooit in 'n doodloopstraat nie. Jy draai om, ry terug en kry 'n nuwe koers. Dit klink baie dapper, maar ek is nie meer dapper nie." So eerlik en onsentimenteel skryf die bekroonde Elsa Joubert in haar outobiografiese boek oor oudword. Sandra Prinsloo skitter in hierdie eenvroustuk oor een van Afrikaans se grootste skrywers.
(Government Guidelines - please be guided by your own health status)
Please Note:
Tickets are sold in pairs
For uneven ticket bookings - please contact the Artscape Box-office @ 021 421 7695
No under 13