Valsrivier

Book your tickets

Choose Venue & Date/Time

Select Venue

Western Cape
Adam Small Ouditorium
Western Cape
Fri, 6 Mar 2020 - Wed, 11 Mar 2020
R150 - R190

Venue

All Ages

Met: Anna-Mart van der Merwe, Tinarie van Wyk Loots, Stian Bam e.a.

DRAMA

Vervaardig deur Theatrerocket

Dominique Botha Skrywer
Saartjie Botha Verwerker
Janice Honeyman Regisseur
Wolf Britz Stel- en beligtingsontwerp
Charl-Johan Lingenfelder Klankontwerp
Carin Bester Kostuumontwerp
Kaylie van Heerden Verhoogbestuurder
Amber Fox-Martin Assistent-verhoogbestuurder
Marie Vogts Produksiebestuurder

Ondersteun deur NATi

Met: Anna-Mart van der Merwe, Tinarie van Wyk Loots, Stian Bam, Robert Hindley, Wiseman Sithole, Peggy Tunyiswa

Die verhoogverwerking van Dominique Botha se veelbekroonde roman word aangebied deur die vervaardigers van Die reuk van appels en Kamphoer. Dié aangrypende verhaal oor familie, lojaliteit, verlies en grootword is afgeëts teen die landskap van ’n diep verdeelde Suid-Afrika. ’n Jong man se lewe stuur onafwendbaar af op ’n tragiese einde, te midde van ’n nuwe demokrasie se geboortepyne. Politiek, persoonlike herinnering en ’n vergane plattelandse landelikheid word dramaties verweef in ’n suster se elegie aan haar broer. 

  • 6 MAART 13:00 | 7 MAART 20:30
  • 8 MAART 10:00 & 12:30 | 9 MAART 16:30
  • 10 MAART 20:00 | 11 MAART 10:00
  • 80 min | Adam Small Ouditorium
  • R150 – R190 | R220 by die deur
  • Geen o/16 (S, T, N)                              

Important note:

View Tickets