Van Loveren Wynproe - Pasmaats: Wyn, Poesie, Musiek!

Book your tickets

Choose Venue & Date/Time
THE DATES FOR SOME OR ALL PERFORMANCES HAVE CHANGED. IF YOU PURCHASED ONLINE AND CANNOT ATTEND THE NEW DATES YOU CAN GO TO THE MY TRANSACTIONS PAGE WITHIN YOUR ACCOUNT FOR A REFUND .

Select Venue

Western Cape
The Savannah Lounge, Msc Orchestra
Western Cape
-
R - R
Western Cape
Crystal Lounge, M S C Musica
Western Cape
Tue, 26 Jan 2021 - Tue, 26 Jan 2021
R75 - R75
Western Cape
Il Tucano, M S C Musica
Western Cape
Fri, 29 Jan 2021 - Fri, 29 Jan 2021
R75 - R75

Venue

Goeie wyn, poesie en die Afrikaanse luisterliedjie is beslis goeie pasmaats! Veral ook hier op die Oppiwater Kunstefees. Johan Rademan is `n meester voordraer en met wonderlike Afrikaanse poesie, kan jy `n paar glasies Van Loveren Wyne geniet. Daarmee saam vergas Christo Snyman ons met die beste Afrikaanse en ander luisterliedjies met net sy ghitaar. Van Loveren Wyne bied vir ons `n gratis wynproe aan met van hul beste wyne. Die wynproe sal ingelei word deur Wynand Retief, wat saam met sy broer, Nico Retief (Snr) in 1960 wyn op Van Loveren begin maak het. Van Loveren is in die mooie Breede Rivier Vallei geleë naby Robertson. Wynand se twee seuns, Phillip en Neil en Nico se twee seuns, Bussel en Henie, die vier neefs, het onder andere die baie gewilde handelsmerk, FOUR COUSINS, begin. Die baie suksesvolle Van Loveren Wyne is in die bekwame hande van die vier Retief-neefs. Daar is tot vandag `n Scottish Cousin, `n besondere Skotse Whiskey, wat deur Van Loveren bemark word. Kom kuier heerlik saam met Van Loveren Wyne, Johan en Christo.
Wenk: Gryp sommer vir jou `n bordjie soutighede soos `n paar stukkies kaas en heerlike Italiaanse brood oppad na die wynproe toe om die wyn meer te geniet met `n ietsie souts om aan te knibbel.
Van Loveren Wyne sal in al die kroeë en eetsale beskikbaar wees teen `n baie spesiale prys. As u wyn bestel, dring asseblief op Van Loveren wyne aan. DIt is wonderlike wyne en u gaan beslis `n Dollar of twee bespaar!

Goeie wyn, poesie en die Afrikaanse luisterliedjie is beslis goeie pasmaats! Veral ook hier op die Oppiwater Kunstefees. Johan Rademan is `n meester voordraer en met wonderlike Afrikaanse poesie, kan jy `n paar glasies Van Loveren Wyne geniet. Daarmee saam vergas Christo Snyman ons met die beste Afrikaanse en ander luisterliedjies met net sy ghitaar. Van Loveren Wyne bied vir ons `n gratis wynproe aan met van hul beste wyne. Die wynproe sal ingelei word deur Wynand Retief, wat saam met sy broer, Nico Retief (Snr) in 1960 wyn op Van Loveren begin maak het. Van Loveren is in die mooie Breede Rivier Vallei gele? naby Robertson. Wynand se twee seuns, Phillip en Neil en Nico se twee seuns, Bussel en Henie, die vier neefs, het onder andere die baie gewilde handelsmerk, FOUR COUSINS, begin. Die baie suksesvolle Van Loveren Wyne is in die bekwame hande van die vier Retief-neefs. Daar is tot vandag `n Scottish Cousin, `n besondere Skotse Whiskey, wat deur Van Loveren bemark word. Kom kuier heerlik saam met Van Loveren Wyne, Johan en Christo.

Van Loveren Wyne sal in al die kroe? en eetsale beskikbaar wees teen `n baie spesiale prys. As u wyn bestel, dring asseblief op Van Loveren wyne aan. DIt is wonderlike wyne en u gaan beslis `n Dollar of twee bespaar!

All Ages

Wynand Retief (Van Loveren Wyne), Christo Snyman en Johan Rademan.

Important note:

View Tickets