Ver in die wereld Kittie

BOOK YOUR TICKETS

Choose Venue & Date/Time

Select Venue

Western Cape
Kyk N E T Teater, Artscape
Western Cape
Wed, 26 Apr 2023 - Mon, 1 May 2023
R125 - R125

Venue

All Ages

'n 1952 het Doris Day en Frankie Laine ’n internasionale treffer met die liedjie “Sugarbush” gehad, na bewering geskryf deur Josef Marais. In die 1950’s is Josef en sy vrou Rosa op die kruin van sukses in Amerika as ’n volksangduo – bekend vir hul Afrikaanse liedjies wat Josef in Engels vertaal. Hulle werk saam met Burt Lancaster en Humphrey Bogart in Hollywood. Maar terug in die Boland vier Kittie Jaftha nie hul sukses nie. Sy voel verraai, want sy wéét Josef het dié liedjies by haar en Koos Heuningbek wat op sy pa se plaas werk, geleer. 

Important note:

View Tickets