Volmaanpiekniek Full Moon Picnic

BOOK YOUR TICKETS

Choose Venue & Date/Time

Select Venue

Western Cape
Taalmonument, Tuinteater
Western Cape
Fri, 27 Oct 2023 - Fri, 22 Mar 2024
R10 - R40

Venue

Aanskou die volmaan vanaf die Afrikaanse Taalmonument op Paarlberg. Die pieknieks is baie gewild onder plaaslike inwoners en toeriste, wat veral die sonsondergang, pragtige tuine en onvergelykbare uitsig op die berge, valleie en skiereiland geniet. Speelparke vir kinders; gratis parkering.
Bring eie piekniekmandjie of bestel vooraf by die Suikerkan 082 216 2510.

Take in the full moon from the Afrikaans Taalmonument on Paarl Mountain. The picnics are very popular with local residents and tourists, who especially enjoy the sunset, beautiful gardens and incomparable view of the mountains, valleys and peninsula. Playgrounds for kids; free parking.
Bring your own picnic or pre-order at the Suikerkan 082 216 2510.

- Vir meer inligting oor al die ander opwindende geleenthede, konserte en kursusse by die Taalmonument en Taalmuseum, skakel 021 872 3441/863 0543, besoek taalmonument.co.za of volg hulle op Facebook.
- For more information on all the other exciting events, concerts and courses at the Taalmonument, call 021 872 3441/863 0543, visit taalmonument.co.za or follow them on Facebook.

Important note:

View Tickets