Willem Botha Make-Up Masterclass with MUD

BOOK YOUR TICKETS

Choose Venue & Date/Time

There are no performances currently available or all preformances have passed.

Select Venue

Mpumalanga
Doppio Zero, Ilanga Mall
Mpumalanga
-
R - R

Venue

Aangebied in Afrikaans / Presented in Afrikaans

Kom kuier saam met Willem Botha vir 'n lekker kuieroggend. Hy maak musiek, vertel stories en deel al sy grimeergeheime wat hy gebruik met sy fotosessies. "Enige iemand kan soos 'n ster lyk en jy het nie tonne grimering nodig om dit reg te kry nie," vertel Willem. Ingesluit by die prys is 'n verwelkomingsdrankie, cappuccino, stuk koek en bottel water. Dis 'n oggend van lekker lag, baie leer en musiek in Afrikaans.

  • Neem kennis dat streng Covid19-protokol gevolg sal word nl. verpligte sanitering by ingang, sosiale afstand moet deurgaans gehandhaaf word en die dra van maskers is verpligtend.

Important note:

View Tickets